Proverbs 12:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar sal geen onheil met die regverdige gebeur nie, maar die goddelose sal met onheil vervul word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die regverdige spring probleme vry. Die goddeloses se lewe is vol rampe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Geen enkele onheil tref die regverdige nie, maar die goddelose is vol ongeluk. |
| Afrikaans 1983 | Geen leed sal die regverdige tref nie; goddeloses beleef ramp op ramp. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Geen onreg sal die regverdiges tref nie, maar goddeloses het onheil in oormaat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Met die mens wat reg lewe, gebeur daar niks wat sleg is nie. Maar dit gaan altyd sleg met mense wat verkeerd doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelowige sal nie swaarkry nie. ’n Slegte mens se ellendes ken geen einde nie. |