Proverbs 12:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Goeie man verkry guns van die HERE, maar 'n man van slegte planne sal hy veroordeel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here hou van ’n mens wat goeddoen. Hy het nie tyd vir ’n slinkse mens nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die goeie verkry 'n welbehae van die HERE, maar Hy veroordeel 'n slinkse man. |
| Afrikaans 1983 | Die Here hou van 'n goeie mens, maar Hy veroordeel 'n slinkse mens. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Goeie mens geniet die Here se goedkeuring, maar iemand met slinkse planne veroordeel Hy. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here is goed vir 'n goeie mens, maar Hy straf mense wat skelm planne het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here hou baie van mense wat graag wil leer, van mense wat die regte dinge op die regte oomblik doen en sê. Maar hulle wat heeltyd slegte dinge dink, verwerp Hy. |