Proverbs 12:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die lip van die waarheid sal vir ewig vasstaan, maar 'n leuenagtige tong is net vir 'n oomblik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die waarheid hou vir altyd; die leuen kom gou aan die lig. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Betroubare lip bestaan vir altyd, maar 'n valse tong vir 'n oomblik. |
| Afrikaans 1983 | Die waarheid hou vir altyd, die leuen net 'n oomblik. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Betroubare lip hou stand vir altyd, maar 'n vals tong net vir 'n oomblik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Woorde wat die waarheid is, bly altyd waar, maar mense weet gou wanneer iemand 'n leuen vertel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mooi woorde verloor nooit hulle krag nie. Leuentaal is waardeloos. Woorde wat nie opreg is nie, beteken niks nie. |