Proverbs 12:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat die waarheid spreek, toon geregtigheid, maar 'n valse getuie bedrieg.
Afrikaans (NLV) 2011 Die regverdige mens getuig die waarheid; ’n getuie wat lieg, pleeg bedrog.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat die waarheid spreek, vertel wat reg is; maar 'n valse getuie bedrog.
Afrikaans 1983 Wie die waarheid aan die lig bring, lewer betroubare getuienis; 'n getuie wat lieg, maak alles vals.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Betroubare getuie bring na vore wat reg is, maar 'n vals getuie net wat bedrieglik is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand die waarheid praat, dan bring hy 'n boodskap wat reg is, 'n getuie wat lieg, wil mense bedrieg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Gelowige praat altyd die waarheid. ’n Mens kan op sy woord staatmaak. ’n Vals mens lieg net.