Proverbs 12:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die toorn van 'n dwaas is nou bekend, maar 'n verstandige man bedek skande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Dwaas is opvlieënd; ’n verstandige persoon bly kalm wanneer hy beledig word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die dwaas laat sy drif op die daad bekend word, maar die skrandere verberg skande. |
| Afrikaans 1983 | 'n Dwaas wys dadelik dat hy beledig voel; 'n verstandige mens laat nie blyk dat hy gekrenk is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Sot laat dadelik sy misnoeë blyk, maar 'n slim mens sien belediging oor die hoof. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Dwaas wys dadelik wanneer hy kwaad is, 'n verstandige mens wys nie hoe hy voel wanneer mense hom beledig nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Dom mens wys dadelik dat hy kwaad is. Hy doen niks om dit weg te steek nie. Almal kan sy woedende gesig sien. ’n Gelowige verontagsaam beledigings. Hy hoor dit sonder om hom te ontstel. |