Proverbs 12:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die weg van 'n dwaas is reg in sy eie oë, maar hy wat na raad luister, is wys. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir ’n dwaas is net sy eie pad die regte een. Iemand wat wys is, luister na ander se raad. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die weg van 'n dwaas is reg in sy eie oë, maar die wyse luister na raad. |
| Afrikaans 1983 | In die dwaas se oë is sy eie pad die regte; wie wysheid het, luister na raad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die pad van 'n sot is reg in sy eie oë, maar 'n wyse luister na raad. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Dwaas dink dit is reg om te lewe soos hy wil, maar 'n wyse mens luister wanneer iemand vir hom sê wat om te doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is net ’n dom mens wat dink dat hy alleen reg is, wat dink dat hy alleen oor die waarheid beskik. ’n Wyse mens luister graag na ander se raad. |