Proverbs 12:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat sy land bewerk, sal versadig word van brood; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie sy grond bewerk, het volop om te eet. Wie met nuttelose dinge besig is, het nie verstand nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie sy land bewerk, het volop brood; maar hy wat nietighede najaag, het gebrek aan verstand. |
| Afrikaans 1983 | Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, het nie verstand nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie sy grond bewerk, eet hom versadig aan brood, maar wie nietighede najaag, is sonder verstand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand in sy grond werk, dan sal hy genoeg hê om te eet, 'n onverstandige mens doen dinge wat vir hom niks help nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy wat hard werk, sal genoeg kos hê om te eet. Hy wat rondstaan en gesels of met ander dinge besig is, is dom. Hy sal finansieel sukkel. |