Proverbs 12:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Regverdige man let op die lewe van sy dier, maar die barmhartighede van die goddelose is wreed.
Afrikaans (NLV) 2011 Die regverdige gee om vir sy diere, maar ’n goddelose mens is altyd baie wreed met hulle.
Afrikaans 1933/1953 Die regverdige ken die natuur van sy dier, maar die barmhartigheid van die goddelose is wreed.
Afrikaans 1983 Die regverdige sorg goed vir sy diere, maar die goddeloses is wreed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Regverdige ken die behoeftes van sy diere, maar die ontferming van goddeloses is wreed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens wat reg lewe, weet wat sy diere nodig het, maar mense wat verkeerd doen, is wreed, ook wanneer hulle probeer om goed te wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Gelowige is lief vir sy diere. Hy behandel hulle altyd goed. Ongelowiges is ongenaakbaar. Hulle sny diere sommer maklik keelaf.