Proverbs 11:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Geveinsde met sy mond vernietig sy naaste, maar deur kennis sal die regverdige gered word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Goddeloses vernietig mense met hulle woorde. Dié wat reg lewe, word deur hulle kennis gered. |
| Afrikaans 1933/1953 | Deur die mond stort die roekelose sy naaste in die verderf, maar deur kennis word die regverdiges gered. |
| Afrikaans 1983 | 'n Godlose mens laat 'n ander te gronde gaan met wat hy sê; mense wat aan God gehoorsaam is, word deur hulle kennis gered. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met die mond vernietig 'n ongelowige sy medemens, maar deur kennis word regverdiges bevry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens wat nie die Here dien nie, praat sleg oor ander mense, hy wil hulle laat sterf, maar mense wat reg doen, weet hoe hulle moet lewe, en hulle hou aan om te lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Ongelowige verwoes ander met sy woorde. ’n Gelowige wat die lewe ken, se woorde help ander wat in die moeilikheid is. |