Proverbs 11:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die regverdige word uit benoudheid gered, en die goddelose kom in sy plek.
Afrikaans (NLV) 2011 God bevry die regverdige uit sy nood; Hy laat goddeloses in daardie nood verval.
Afrikaans 1933/1953 Word die regverdige uit die benoudheid gered, dan kom die goddelose in sy plek.
Afrikaans 1983 Die regverdige word uit sy nood bevry, en dié nood tref die goddelose.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die regverdige word uit nood bevry, en 'n goddelose neem dan sy plek in.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer dit sleg gaan met 'n mens wat reg lewe, dan red die Here hom, en dan laat Hy dit sleg gaan met die mens wat verkeerd doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle wat die Here ken, word in moeilike tye gehelp. Ongelowiges raak net meer en meer in hulle probleme verstrik.