Proverbs 11:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die geregtigheid van die volmaakte sal sy weg gelyk maak, maar die goddelose sal deur sy eie boosheid val. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die gehoorsaamheid van die opregte maak sy pad gelyk. Die goddelose sal deur sy goddeloosheid inmekaarstort. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die geregtigheid van die regskapene maak sy weg gelyk, maar die goddelose val deur sy goddeloosheid. |
| Afrikaans 1983 | Die gehoorsaamheid van die opregte maak sy pad gelyk; wie verkeerd doen, kom daardeur tot 'n val. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die regverdigheid van dié wat onberispelik is, maak sy pad gelyk, maar deur sy goddeloosheid val 'n goddelose. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die pad van eerlike mense is gelyk, want hulle doen reg. 'n Mens wat verkeerd doen, sterf omdat hy verkeerd doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelowige vir wie die Here ’n werklikheid is, leef reg. Slegte mense se verkeerde dade verwoes hulle. |