Proverbs 11:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Rykdom baat nie op die dag van toorn nie, maar geregtigheid red van die dood.
Afrikaans (NLV) 2011 Rykdom gaan niks help op die dag van oordeel nie. Om reg te lewe sal jou red van die dood.
Afrikaans 1933/1953 Goed bring geen voordeel op die dag van die grimmigheid nie, maar geregtigheid red van die dood.
Afrikaans 1983 Rykdom baat nie wanneer die Here straf nie; om te lewe volgens sy wil, red van die dood.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Rykdom baat niks in 'n tyd van gramskap nie, maar regverdigheid red van die dood.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die Here kwaad is vir jou, dan help dit nie dat jy ryk is nie, maar wanneer jy reg lewe, dan sal dit jou lewe red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Baie geld help maar min wanneer probleme jou oorval. Wie die Here ken, word van die dood gered.