Proverbs 11:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, die regverdiges sal op die aarde vergeld word, veel meer die goddelose en die sondaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As die regverdige hier op aarde kry wat hom toekom, sal ook die goddelose en die sondaar beslis kry wat hy verdien. |
| Afrikaans 1933/1953 | As die regverdige op aarde vergelding ontvang, hoeveel te meer die goddelose en die sondaar! |
| Afrikaans 1983 | Die regverdige kry hier op aarde wat hom toekom; net so seker die goddelose en die sondaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As 'n regverdige op aarde vergeld word, hoeveel te meer 'n goddelose en 'n sondaar! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat reg doen, kry op die aarde alles wat hulle moet kry, mense wat verkeerd doen en wat sondaars is, sal ook alles kry wat hulle moet kry, hulle sal straf kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As selfs ’n gelowige hier op aarde ly, hoeveel te meer nie ’n goddelose en ’n sondaar nie. |