Proverbs 11:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vrug van die regverdige is 'n boom van die lewe; en hy wat siele wen, is wys.
Afrikaans (NLV) 2011 Iemand wat reg optree, is soos ’n vrugbare boom. ’n Mens wat wys is, red ander se lewens.
Afrikaans 1933/1953 Die vrug van die regverdige is 'n boom van die lewe, en hy wat siele win, is wys.
Afrikaans 1983 Wie die wil van die Here doen, is 'n bron van lewe; die mens wat wysheid het, red lewens.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vrug van 'n regverdige is 'n boom van lewe, maar geweld neem lewens weg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Iemand wat reg lewe, laat ander mense waarlik lewe, 'n wyse mens sal lank lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die vrug van die geloof is die lewe in al sy volheid. ’n Wyse verstaan die honger en die nood van ander.