Proverbs 11:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat op sy rykdom vertrou, sal val, maar die regverdiges bloei soos 'n loot. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat staatmaak op rykdom, kom juis tot ’n val. Iemand wat reg doen, floreer soos groen blare aan ’n boom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie op sy rykdom vertrou, die sal val; maar die regverdiges sal soos blare uitspruit. |
| Afrikaans 1983 | Wie op sy rykdom staatmaak, kom tot 'n val; wie reg doen, floreer soos groen blare aan 'n boom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie op sy rykdom vertrou, val self, maar soos groen blare spruit regverdiges uit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat dink dat dit hom sal help as hy ryk is, sal sterf, maar dit sal baie goed gaan met mense wat reg lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie dink hy kan op sy geld vertrou, sal wreed ontnugter word. Wie in die Here glo, gaan van krag tot krag. |