Proverbs 11:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat die goeie soek, verkry guns; maar hy wat onheil soek, dit sal oor hom kom.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Persoon geniet aanvaarding as hy die goeie nastreef. Kwaad haal die een in wat daarop uit is.
Afrikaans 1933/1953 Wie die goeie nastreef, soek wat welgevallig is; maar hy wat die kwaad soek, oor hom sal dit kom.
Afrikaans 1983 Wie die goeie nastreef, kan goedkeuring verwag; wie op die kwaad uit is, kry dit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie die goeie voor oë het, soek aanvaarding, maar wie kwaad nastreef – dit haal hom in.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand goed wil doen, dan sal mense goed wees vir hom, wanneer iemand slegte dinge wil doen, dan sal slegte dinge met hom gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie reg leef, verheerlik God. Wie na slegte dinge smag, word daardeur verwoes.