Proverbs 11:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie koring terughou, hom vervloek die volk; maar seën sal wees op die kop van hom wat dit verkoop.
Afrikaans (NLV) 2011 Mense vervloek selfsugtige mense wat weier om koring te verkoop. Hulle seën iemand wat bereid is om te verkoop.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat koring terughou, hom vloek die mense; maar seëning kom op die hoof van hom wat koring verkoop.
Afrikaans 1983 Mense vervloek iemand wat weier om koring te verkoop en hulle seën iemand wat gewillig is om te verkoop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie graan terughou – die mense vervloek hom, maar seën rus op die kop van iemand wat koring te koop aanbied.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand koring het maar hy wil dit nie verkoop nie, dan sal mense hom vervloek, wanneer iemand van sy koring wil verkoop, dan sal mense hom seën.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie nie respek vir die gemeenskap se belange het nie, word verstoot. Wie die nood van die gemeenskap raaksien, word deur almal geëer.