Proverbs 11:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vrygewige siel sal vet word, en hy wat natmaak, sal self ook natgemaak word.
Afrikaans (NLV) 2011 Mense wat ’n ander iets gun, het self altyd oorvloed. Hulle wat ander se dors les, is self altyd verkwik.
Afrikaans 1933/1953 Die siel wat seën, word versadig; en hy wat laaf, word self ook gelaaf.
Afrikaans 1983 Wie 'n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê. Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Gulhartige persoon geniet oorvloed, en wie 'n ander se dors les, kry self ook genoeg te drinke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand dit goed laat gaan met ander mense, dan gaan dit goed met hom. As hy vir ander mense water gegee het toe hulle dors was, dan sal hy ook water kry wanneer hy dors is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie ander help om beter te lewe is self voorspoedig. Wie ander se nood raaksien, is ’n gelukkige mens. As jy ander help, sal jy gehelp word as jy dit nodig het.