Proverbs 11:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die begeerte van die regverdige is net goed, maar die verwagting van die goddelose is toorn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die regverdiges wens altyd vir die regte dinge. Waarvoor die goddeloses wag, bring net straf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die begeerte van die regverdiges is net ten goede, maar die hoop van die goddelose is 'n strafgerig van toorn. |
| Afrikaans 1983 | Die regverdiges begeer die goeie; vir die goddeloses wag daar net straf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat regverdiges begeer, strek net ten goede, maar die hoop van goddeloses bring gramskap. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat reg lewe, wil hê dat dit goed moet gaan, mense wat verkeerd doen, moet weet dat die Here hulle sal straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gelowiges het altyd hoop. Ongelowiges se drome lei tot frustrasie en ellende. |