Proverbs 11:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos 'n goue juweel in 'n vark se snoet, so is 'n mooi vrou wat onoordeelkundig is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Mooi vrou sonder gesonde oordeel is soos ’n goue ring in ’n vark se snoet. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Goue ring in 'n vark se snuit, so is 'n vrou wat mooi is maar sonder beleid. |
| Afrikaans 1983 | Die skoonheid van 'n vrou sonder oordeel is soos 'n goue ring aan 'n vark se snoet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Goue ring aan 'n vark se snoet – so is 'n vrou wat mooi is, maar goeie oordeel prysgee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mooi vrou wat nie verstandig kan besluit nie, is soos 'n goue ring aan 'n vark se neus. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand sonder insig en die regte lewenstyl is soos ’n vark met ’n goue ring. |