Proverbs 11:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al vat hand in hand, die goddelose bly nie ongestraf nie, maar die nageslag van die regverdiges word gered. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Slegte mense sal baie beslis nie loskom nie. Die nageslag van die regverdiges sal vrygespreek word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sekerlik, die slegte bly nie ongestraf nie; maar die geslag van regverdiges raak vry. |
| Afrikaans 1983 | Dit staan vas: 'n slegte mens sal nie loskom nie, maar selfs die nageslag van die regverdiges sal vrygespreek word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit staan vas: Kwaad bly nie ongestraf nie, maar die nakomelinge van regverdiges kom vry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy kan dit weet, dit is seker, 'n slegte mens sal sy straf kry, maar die nageslag van mense wat reg doen, sal vry wegkom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Niks staan vaster as ’n slegte mens se straf nie. ’n Gelowige se nageslag sal gelukkig wees. |