Proverbs 11:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die wat verkeerd van hart is, is vir die HERE 'n gruwel; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het ’n afsku aan agterbakse mense. Hy is lief vir mense wat onberispelik lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die wat verkeerd van hart is, is vir die HERE 'n gruwel; maar Hy het behae in die wat regskape van wandel is. |
| Afrikaans 1983 | Die Here verafsku mense wat nie opreg is nie; Hy hou van mense wat onberispelik lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mense met geslepe harte is vir die Here afstootlik, maar dié met 'n onbesproke lewenspad geniet sy goedkeuring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here haat skelm mense, maar Hy hou van mense wat reg lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense wat net aan verkeerde dinge dink, maak die Here baie kwaad. Hy is baie gelukkig met hulle wat reg leef. |