Proverbs 11:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer hoogmoed kom, dan kom skande, maar by die geringes is wysheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verwaandheid bring vernedering. Nederigheid bring wysheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kom die vermetelheid, dan kom die skande, maar by die beskeidenes is wysheid. |
| Afrikaans 1983 | Selfverheffing bring vernedering; wie nederig is, het wysheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As verwaandheid kom, kom skande, maar by beskeie mense is daar wysheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense sal 'n hoogmoedige mens maklik verneder, wyse mense is nederig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense wat dink hulle is beter as ander, word uiteindelik verneder. Mense wat nie so baie van hulleself dink nie, verstaan die kuns van die lewe. |