Proverbs 11:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Genadige vrou behou eer, en sterk manne behou rykdom.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Deugsame vrou verdien agting. Gewelddadiges jaag na rykdom.
Afrikaans 1933/1953 'n Aanvallige vrou verkry eer, en die geweldenaars verkry rykdom.
Afrikaans 1983 'n Deugsame vrou is gesteld op haar goeie naam; mense wat niks ontsien nie, is gesteld op rykdom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Bekoorlike vrou palm eer in, maar geweldenaars palm rykdom in.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Goeie vrou lewe só dat mense haar respekteer. Mense wat altyd wil seermaak en doodmaak, lewe net om ryk te word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir ’n vrou met integriteit is haar goeie naam belangrik. Vir roekelose mense wat niks vir ander omgee nie, is geld die belangrikste van alles.