Proverbs 11:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat borg is vir 'n vreemdeling, sal daarvoor slim wees; en hy wat borg haat, is seker. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is gevaarlik om vir ’n vreemdeling borg te staan; dit is veiliger om daarvoor nee te sê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Baie sleg word iemand behandel as hy vir 'n ander borg gestaan het; maar hy wat haat wie die handslag gee, is veilig. |
| Afrikaans 1983 | Dit gaan sleg met hom wat vir iemand borg staan; die man wat weier om borg te staan, is veilig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Iemand sal beslis skade ly wanneer hy vir 'n vreemde borg staan; wie 'n weersin het in die gee van handdrukke, is veilig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit sal sleg gaan met 'n persoon wat borg staan vir iemand, 'n persoon wat nie wil borg staan nie, is veilig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand wat sommerso vir ’n vreemde borg staan, kan finansieel swaarkry. Hy wat dit haat om borg te staan, se geld is veilig in die bank. |