Proverbs 11:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waar geen raad is nie, val die volk; maar in die menigte van raadgewers is daar veiligheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sonder goeie leiding stort ’n volk in duie; dit is veilig om baie raadgewers te hê. |
| Afrikaans 1933/1953 | As daar nie goeie oorleg is nie, val 'n volk; maar in die veelheid van raadgewers is redding. |
| Afrikaans 1983 | Sonder oorwoë leiding val 'n volk; die redding lê in baie raadgewers. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sonder leierskap val 'n volk, maar oorwinning lê by baie raadgewers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Volk sal 'n oorlog verloor wanneer mense nie goed dink voordat hulle die oorlog begin nie, maar wanneer daar baie raadgewers is, dan sal hulle wen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Waar kennis van die lewe ontbreek, gaan ’n volk onder. ’n Goeie regering se krag lê in sy kundige leiers. |