Proverbs 11:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Beswaardeer maak geheime bekend, maar hy wat getrou is van gees, verberg die saak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Geskinder lap geheime uit; betroubare mense bewaar geheime. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die wat met kwaadsprekery omgaan, maak 'n geheim openbaar, maar hy wat betroubaar is van gees, bedek 'n saak. |
| Afrikaans 1983 | Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit; 'n betroubare mens bewaar 'n geheim. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie as 'n skindertong rondgaan, openbaar geheime, maar 'n betroubare persoon hou die saak verborge. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat skinder, sê dinge wat ander mense nie moet weet nie, iemand vir wie jy kan glo, praat nie oor die dinge waaroor 'n mens moet stilbly nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand wat skinderstories loop en versprei, lap ander se geheime uit. ’n Man met integriteit hou ’n geheim vir homself. |