Proverbs 11:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie wysheidloos is, verag sy naaste, maar 'n man van verstand swyg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Om neerhalend van ander te praat, getuig van dwaasheid. ’n Verstandige mens sal eerder stilbly. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die verstandelose verag sy naaste, maar 'n verstandige man bly stil. |
| Afrikaans 1983 | 'n Onverstandige mens praat met minagting van 'n ander; 'n verstandige mens swyg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie sy naaste verkleineer, is sonder verstand, maar iemand met insig bly stil. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is 'n onverstandige mens wat sê dat 'n ander mens nie belangrik is nie, 'n verstandige mens sê niks. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand wat ’n vriend in die openbaar verneder, is ’n hartelose mens. Iemand met ’n fyn aanvoeling vir ander sal eerder swyg. |