Proverbs 11:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As dit met die regverdiges goed gaan, is die stad bly; en as die goddelose omkom, is daar gejuig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Stad juig oor die voorspoed van die regverdiges. Dit jubel as goddelose mense te gronde gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Oor die voorspoed van die regverdiges jubel 'n stad, en as die goddelose omkom, is daar gejubel. |
| Afrikaans 1983 | 'n Stad juig oor die voorspoed van regverdiges en jubel wanneer die goddeloses te gronde gaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Oor die voorspoed van regverdiges is 'n dorp verheug, en wanneer goddeloses ten gronde gaan, is daar jubelkrete. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense in 'n stad is bly wanneer dit goed gaan met die mense wat reg doen, en hulle juig wanneer die mense sterf wat verkeerd doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As dit met die gelowige goed gaan, is almal baie bly. As ’n slegte mens doodgaan, klink daar oral uitroepe van blydskap op. |