Proverbs 11:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Valse weegskaal is vir die HERE 'n gruwel, maar 'n regverdige gewig is sy behae. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here haat ’n skaal wat nie reg weeg nie. ’n Akkurate lesing dra sy goedkeuring weg. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Valse weegskaal is vir die HERE 'n gruwel, maar in 'n volle gewig het Hy behae. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het 'n afsku van 'n skaal wat nie reg weeg nie; net die regte gewig dra sy goedkeuring weg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Vals weegskaal is vir die Here afstootlik, maar 'n egte gewig geniet sy goedkeuring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here haat 'n weegskaal wat nie reg weeg nie, Hy hou van gewigte wat presies reg weeg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit walg die Here wanneer besigheidsmense oneerlik is, wanneer produkte swak en pryse buitensporig is. Eerlike transaksies maak Hom gelukkig. |