Proverbs 10:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat opreg wandel, wandel sekerlik; maar hy wat sy weë verdraai, sal bekend word.
Afrikaans (NLV) 2011 Die een wat opreg lewe, lewe in veiligheid. Die een wat kronkelpaaie loop, kom tot ’n val.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat in opregtheid wandel, wandel veilig, maar hy wat sy weë krom maak, word bekend.
Afrikaans 1983 Wie opreg leef, leef sonder vrees; wie krom paaie loop, word uitgevind.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie onberispelik leef, leef veilig; maar wie sy paaie vol kinkels maak, word betrap.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens wat eerlik lewe, is veilig, maar wanneer iemand skelm is, dan sal ander mense dit uitvind.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie ’n reguit pad loop, is ’n gelukkige mens. Kronkelpaadjies bring jou in groot ellende.