Proverbs 10:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die wyse van hart sal gebooie ontvang, maar 'n gekwetter dwaas sal val. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Mens met verstand aanvaar bevele. Hulle wat onsin babbel, bereik niks. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat wys van hart is, neem die gebooie aan, maar hy wat dwaas van lippe is, kom tot 'n val. |
| Afrikaans 1983 | Die mens met verstand aanvaar bevele. Wie aanhou onsin praat, kom tot 'n val. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie 'n wyse hart het, aanvaar gebooie; maar wie dwase lippe het, kom tot 'n val. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Verstandige mens doen wat ander mense vir hom sê om te doen, maar 'n dwaas hou aan om te praat totdat hy sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelowige neem die land se wette baie ernstig op. Wie dit verwerp, kom in die moeilikheid. |