Proverbs 10:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die gedagtenis van die regverdige is geseënd, maar die naam van die goddelose sal verrot.
Afrikaans (NLV) 2011 Dié wat reg lewe, sal lank onthou word. Hulle wat verkeerd gelewe het, sal gou vergeet word.
Afrikaans 1933/1953 Die nagedagtenis van die regverdige is tot seën, maar die naam van die goddelose vergaan.
Afrikaans 1983 Die nagedagtenis van dié wat reg doen, leef voort; die naam van dié wat verkeerd doen, word gou vergeet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Herinnering aan 'n regverdige is tot seën, maar die roem van goddeloses verrot.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense onthou 'n persoon wat reg gelewe het, maar niemand wil dink aan mense wat verkeerd gedoen het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van ’n gelowige kan goeie dinge gesê word. Lank na sy dood word hy nog onthou. Sy woorde leef nog in mense se hart. Slegte mense se woorde is vol haat en geweld. Niemand dink daaroor na nie. Hulle word ook gou vergeet.