Proverbs 10:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Seëninge is op die hoof van die regverdige, maar geweld bedek die mond van die goddelose. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die regverdige word oorlaai met seëninge. Die slegte bedoelings van goddeloses steek hulle weg agter woorde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Seëninge is daar op die hoof van die regverdige, maar die mond van die goddelose verberg geweld. |
| Afrikaans 1983 | Die regverdige word geseën. Daar steek geweld agter die mooi woorde van die goddeloses. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Seëninge is bedoel vir die kop van 'n regverdige, maar die mond van goddeloses verberg geweld. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense seën 'n persoon wat reg lewe, maar wanneer die mens wat verkeerd doen, praat, dan probeer hy om ander mense seer te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie hard werk, is slim. Wie rondstaan, niks doen en skelm slaap, is ’n verleentheid. |