Proverbs 10:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat in die somer insamel, is 'n wyse seun; maar hy wat in die oes slaap, is 'n seun wat skande maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die verstandige mens samel sy oes in in die somer. Hy wat in die oestyd slaap, bring skande oor homself. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat in die somer wegbêre, is 'n verstandige seun; hy wat vas slaap in die oestyd, is 'n seun wat skande maak. |
| Afrikaans 1983 | Die verstandige mens samel sy oes in as dit ryp is; 'n mens wat die oestyd deur slaap, verdien veragting. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie in die somer versamel, is 'n verstandige seun; wie in die oestyd vas slaap, is 'n seun wat skande maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Kind wat in die somer die koring-oes bymekaarmaak, is verstandig. 'n Kind wat slaap wanneer hy die koring moet afsny, sal niks hê nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie hard werk, het geld vir kos en klere. |