Proverbs 10:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy word arm wat met 'n slap hand handel, maar die hand van die vlytiges maak ryk.
Afrikaans (NLV) 2011 Mense wat lui is, word gou arm. Hulle wat fluks is, word ryk.
Afrikaans 1933/1953 Hy word arm wat met 'n trae hand werk, maar die hand van die vlytiges maak ryk.
Afrikaans 1983 'n Mens wat nie sy hande uit sy mou steek nie, word arm; dit is vlyt wat ryk maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Trae hand maak arm, maar die hand van vlytiges maak ryk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hande wat lui is, laat mense arm word, maar hande wat hard werk, maak mense ryk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie lui is, word gou arm.