Proverbs 10:32 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die lippe van die regverdige weet wat welgevallig is, maar die mond van die goddelose spreek valsheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die regverdige weet wat die gepaste dinge is om te sê. Wat die goddeloses sê, bring moeilikheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die lippe van die regverdige weet wat welgevallig is, maar die mond van die goddelose is pure valsheid. |
| Afrikaans 1983 | Die regverdige weet om die gepaste ding te sê; die goddeloses stig kwaad met wat hulle sê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die lippe van 'n regverdige weet wat aanvaarbaar is, maar die mond van goddeloses verdraai woorde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens wat reg lewe, weet wat die regte ding is om te sê, mense wat verkeerd doen, wil altyd ander mense bedrieg. |