Proverbs 10:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die mond van die regverdige bring wysheid voort, maar die verkeerde tong sal uitgeroei word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit die mond van regverdiges kom wysheid. ’n Tong wat kwaad saai, sal afgesny word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die mond van die regverdige laat wysheid uitspruit, maar die valse tong word uitgeroei. |
| Afrikaans 1983 | Daar kom wysheid uit die mond van die regverdige, 'n tong wat kwaad stig, sal uitgesny word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die mond van 'n regverdige bring wysheid voort, maar 'n verworde tong word afgesny. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer 'n mens wat reg doen, praat, dan sê hy dinge wat wysheid is. 'n Mens wat altyd ander mense bedrieg, sal moet stilbly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [31-32] ’n Gelowige se woorde is vol wysheid. Ander mense word daardeur verryk. Goddeloses se geklets beteken niks. |