Proverbs 10:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die regverdige sal nooit wankel nie, maar die goddelose sal die aarde nie bewoon nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die regverdige sal nooit wankel nie. Die goddeloses sal nie in die land bly woon nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die regverdige sal vir ewig nie wankel nie, maar die goddelose sal in die land nie bly woon nie. |
| Afrikaans 1983 | Die regverdige wankel nooit, die goddeloses sal nie die land bly bewoon nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Regverdige sal nooit wankel nie, en goddeloses sal die land nie bewoon nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mens wat reg lewe, sal altyd vas staan en veilig wees. Mense wat verkeerd doen, sal nie altyd in die land woon nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelowige sal altyd sy geloof behou. Ongelowiges sal alles verloor wat hulle het. |