Proverbs 10:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE sal nie toelaat dat die siel van die regverdige honger ly nie, maar die goed van die goddelose verdryf Hy.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here laat regverdiges nie honger ly nie. Hy vervul nie die begeerte van die goddelose nie.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE laat die regverdige nie honger ly nie, maar die begeerlikheid van die goddelose stoot Hy weg.
Afrikaans 1983 Die Here laat die mens wat reg doen, nie honger ly nie, die Here laat die begeerte van dié wat verkeerd doen, nie bevredig word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here laat die keel van 'n regverdige nie honger ly nie, maar die gulsigheid van goddeloses dwarsboom Hy.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As 'n mens reg lewe, dan laat die Here hom nie honger kry nie, maar vir die mense wat verkeerd doen, gee Hy nie die dinge wat hulle wil hê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sorg vir sy kinders. Hy gee kos vir dié wat honger is. Die brandende begeertes van slegte mense word nooit waar nie.