Proverbs 10:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die weg van die HERE is 'n sterkte vir die opregtes, maar die werkers van ongeregtigheid is vernietig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat die Here laat gebeur, versterk dié wat reg lewe. Dit vernietig egter hulle wat kwaad doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die weg van die HERE is vir die opregte 'n vesting, maar 'n ondergang vir die werkers van ongeregtigheid. |
| Afrikaans 1983 | Om te leef soos die Here dit wil, is die krag van die opregte; vir dié wat onreg doen, wag daar ondergang. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die weg van die Here is 'n toevlug vir wie onberispelik is, maar dit bring ondergang vir boosdoeners. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat aanhou lewe soos die Here wil hê, is veilig, mense wat slegte dinge doen, sal sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is die gelowige se krag. Sonder Hom is die lewe hel. |