Proverbs 10:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hoop van die regverdiges is blydskap, maar die verwagting van die goddelose vergaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die regverdiges kan vreugde verwag, maar goddeloses het geen hoop nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die verwagting van die regverdiges is vreugde, maar die hoop van die goddelose vergaan. |
| Afrikaans 1983 | Vir die regverdiges lê daar vreugde voor; die goddeloses het geen toekoms nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die verwagting van regverdiges is vreugde, maar die hoop van goddeloses vergaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat reg lewe, sal gelukkig wees, mense wat verkeerd doen, kan nie hoop dat dit later goed sal gaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit waarop gelowiges hoop, word waar. Daar kom niks van ongelowiges se hoop nie. |