Proverbs 10:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vrees van die HERE verleng die dae, maar die jare van die goddelose word verkort.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wat ontsag het vir die Here, maak sy lewe langer; die goddelose se lewe word kortgeknip.
Afrikaans 1933/1953 Die vrees van die HERE vermeerder die dae, maar die jare van die goddelose word verkort.
Afrikaans 1983 Wie die Here dien, lewe lank; wie sonder Hom lewe, se lewensjare is min.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ontsag vir die Here verleng die lewensdae, maar die jare van goddeloses word kortgeknip.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As iemand die Here respekteer en Hom dien, dan sal daardie persoon lank lewe. Mense wat verkeerd doen, se lewe is kort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Liefde vir die Here maak die lewe die moeite werd. Ongelowiges se lewens is kort en vol angs.