Proverbs 10:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vrees vir die goddelose, dit sal oor hom kom, maar die begeerte van die regverdige word gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Goddelose mense kom die dinge oor waarvoor hulle bang is. Die regverdige kry waarvoor hy gehoop het.
Afrikaans 1933/1953 Waar die goddelose bang voor is -- dit kom oor hom; maar die begeerte van die regverdiges vervul Hy.
Afrikaans 1983 Wat die goddelose vrees, kom hom oor; wat die regverdige begeer, gee God hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat 'n goddelose vrees, dit kom hom oor; maar wat regverdiges begeer, dit gee God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mens wat verkeerd doen, kry die dinge waarvoor hy bang is. Die Here gee vir die mense wat reg lewe, alles wat hulle wil hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat nie die Here liefhet nie, se lewe is een groot stuk angs. Dit waarvoor hy bang is, word dikwels waar. Maar hulle wat die Here liefhet, se wense word waar.