Proverbs 10:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die lippe van die regverdiges voed baie, maar dwase sterf weens gebrek aan wysheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Die regverdiges bring lewe deur hulle woorde. Die dwase vernietig hulleself weens ’n gebrek aan gesonde verstand.
Afrikaans 1933/1953 Die lippe van die regverdige help baie mense reg; maar die dwase sterf deur gebrek aan verstand.
Afrikaans 1983 Met wat die regverdige sê, sorg hy vir baie; 'n dwaas gebruik nie sy verstand nie en bring die dood oor homself.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die lippe van 'n regverdige voed vele; maar sotte sterf deur 'n gebrek aan verstand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer 'n mens wat reg lewe, praat, dan is hy soos 'n herder vir baie mense. Dwase sterf omdat hulle onverstandig is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het geen begrip vir die regte manier van lewe nie. Sy gepraat lei mense net in nog dieper ellende in.