Proverbs 10:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die tong van die regverdige is soos uitgesoekte silwer: die hart van die goddelose is min werd.
Afrikaans (NLV) 2011 Die woorde van die regverdige is soos gekeurde silwer. Die gedagtes van die goddelose is min werd.
Afrikaans 1933/1953 Die tong van die regverdige is uitgesoekte silwer; die hart van die goddelose is min werd.
Afrikaans 1983 Die woorde van die regverdige is die fynste silwer werd; die gedagtes van die goddelose is min werd.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uitgesoekte silwer is op die tong van 'n regverdige; die gedagtes van goddeloses is min werd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die woorde van 'n mens wat reg lewe, is soos die beste silwer, die dinge wat mense dink wat verkeerd doen, beteken niks.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Gelowige se woorde is kosbaar. Dit kan baie vir mense beteken. ’n Dwaas se woorde beteken niks.