Proverbs 10:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Skatte van goddeloosheid baat niks, maar geregtigheid red van die dood.
Afrikaans (NLV) 2011 Goed wat onwettig verkry is, bring geen blywende voordeel nie. Om reg te lewe, red ’n mens van die dood.
Afrikaans 1933/1953 Skatte deur goddeloosheid verwerf, bring geen voordeel nie, maar geregtigheid red van die dood.
Afrikaans 1983 Goed wat deur onreg bekom is, bring geen voordeel nie; om te lewe volgens die wil van God, red 'n mens van die dood.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Skatte deur onreg verkry, baat niks nie, maar geregtigheid red van die dood.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As 'n mens verkeerd lewe, dan help dit niks dat hy baie goed gekry het nie. As hy reg lewe, dan sal dit hom red van die dood.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Geld wat oneerlik verkry is, bring net verdriet. Eerlike optrede maak ’n mens gelukkig.