Proverbs 10:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die veelheid van woorde ontbreek die sonde nie, maar hy wat sy lippe terughou, is wys. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Meer woorde bring nie minder sonde nie. Hy wat sy woorde tel, is verstandig. |
| Afrikaans 1933/1953 | By veelheid van woorde ontbreek die oortreding nie; maar hy wat sy lippe inhou, handel verstandig. |
| Afrikaans 1983 | Met baie praat bly die sonde nie uit nie; wie sy woorde tel, is verstandig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | By 'n oorvloed woorde bly oortredings nie uit nie; maar wie sy lippe in bedwang hou, is verstandig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mens wat baie praat, sê maklik verkeerde dinge, die mens wat versigtig is en dink voordat hy praat, is verstandig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand wat aanmekaar babbel, lap geheime uit en sê verkeerde dinge. Iemand wat sy praatlus beheer, is slim. |