Proverbs 10:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat haat met leuenagtige lippe verberg, en hy wat laster uitspreek, is 'n dwaas.
Afrikaans (NLV) 2011 Wie sy haat agter woorde wegsteek, is ’n leuenaar. Hy wat skinderstories versprei, is ’n dwaas.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat haat verberg, het valse lippe; en hy wat skindertaal uitstrooi, is 'n dwaas.
Afrikaans 1983 Agter die woorde van 'n huigelaar sit daar haat; wie skinderstories versprei, is 'n dwaas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie haat verberg, het leuenagtige lippe, en wie 'n gerug versprei, is 'n dwaas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens wat ander mense haat, is vals wanneer hy praat, dit is 'n dwaas wat skinder oor ander mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie iemand haat, vertel liegstories oor hom. Skinderpraatjies is tipies van ’n dwaas.