Proverbs 10:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die arbeid van die regverdige lei tot die lewe, die vrug van die goddelose om te sondig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat die regverdige verdien, gebruik hy om van te lewe. Wat die goddelose verdien, verkwis hy op oortredings. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat die regverdige verwerf, is vir die lewe; die inkomste van die goddelose is tot sonde. |
| Afrikaans 1983 | Die regverdige ontvang die lewe as beloning; die goddelose oes net straf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die verdienste van 'n regverdige lei na die lewe; die inkomste van 'n goddelose lei na sonde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die beloning van 'n mens wat reg doen, is die lewe self, alles wat die mens doen wat verkeerd lewe, is sonde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die loon van ’n mens wat reg lewe, is die lewe. Die loon van die mens wat verkeerd lewe, is straf. |